© 2017 LOURENS PROKUREURS

Developed by: Virtual Web Solutions

TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS
TUIS ZADAR 2016 PROFIEL WERKSTERREINE HOFSAKE TAALREGTE DOKUMENTE KONTAK ONS

Nuwe e-pos-adresse New e-mail addresses:


KONTAK ONS
Share on Facebook Share on Twitter Share via e-mail Print

Taalregte

TAALREGTE IN DIE GRONDWET:  DIE ONGEBORE TAALWETGEWING VAN SUB-ARTIKEL 6(4) EN DIE GEVOLGE VAN DIE VERTRAAGDE GEBOORTE

by die International Academy of Linguistic Law te Thaba N’chu

1. INLEIDING

Die juridiese raamwerk, waarin die Suid-Afrikaanse veeltalige taalbestel sy voete moet vind, is geraamtelik in artikel 6 van die Grondwet, Wet 108 van 1996 mee gehandel. Die vraag of dit ‘n veeltalige spook is en of die taalgeraamtes van vergange se dae vir altyd by ons gaan spook, sal te midde van die grondwetlike en ander wetgewende maatreëls beskou word. ‘n Wesenlike waarde-toevoeging en visie van die Grondwet is veeltaligheid as hoeksteen vir die demokratiese staat.

Laai die 33-blad Word-dokument hier af

"Also available in English"

12 Mei 2017 :

STRYD OM VRYSTAAT TAALWET: BITTERSOET SUKSES: PROKLAMASIE NO. 16 VAN 12 MEI 2017

16 April 2017 :

LANGUAGE OF RECORDS IN COURT

21 Maart 2016 :

Woordfees Voordrag. Minstens drie tale vir staatsinstansies: Laksheid of onwilligheid?

Taal: